Accounting

This engaging guide is designed to make learning accounting fun and accessible for Grade 8 students. Through interactive exercises, real-world examples, and clear explanations, you’ll develop a strong foundation in accounting principles and gain valuable skills that will benefit you throughout your academic and professional journey.

Chapter 1

BASIC ACCOUNTING CONCEPTS

After studying this chapter, you should be able to:
• define accounting,
• explain the purpose of accounting,
• explain and apply the different accounting concepts,
• name the elements that will affect the financial position, and
• name the elements that will measure the financial result.

Onderwerp notas

Opnames

Playlist

13 Videos

Chapter 2

ACCOUNTING EQUATION

Na die bestudering van hierdie onderwerp, behoort jy in staat te wees om:
• die verhouding tussen bates, laste en die belang van die eienaar van die entiteit
te verstaan,
• die invloed van elke transaksie op die rekeningkundige vergelyking te ontleed,
• die dubbel inskrywings beginsel te verstaan,
• te verstaan wanneer ʼn rekening gedebiteer en gekrediteer word

Onderwerp notas

Opnames

Playlist

16 Videos

Chapter 3

SOURCE DOCUMENTS

Na die bestudering van hierdie hoofstuk, behoort jy in staat te wees om:
– die gebruik van brondokumente te verstaan,
– te onderskei tussen die brondokumente,
– ‘n brondokument te voltooi,
– te bepaal in watter hulpjoernale die brondokumente aangeteken word.

Onderwerp notas

Opnames

Playlist

11 Videos

Chapter 4

LEDGER AND TRIAL BALANCE

Na die bestudering van hierdie hoofstuk moet jy in staat wees om:
– te verduidelik hoe die dubbelinskrywingstelsel werk,
– te verduidelik wat die effek van transaksies op die rekeningkundige vergelyking is,
– inskrywings in die grootboek te voltooi;
– die grootboekrekeninge te saldeer;
– tussen balansstaatrekeninge en nominale rekeninge te onderskei.

Onderwerp notas

Opnames

Playlist

11 Videos

Chapter 5

SERVICE UNDERTAKINGS: CASH TRANSACTIONS

Na bestudering van die hoofstuk, behoort jy:
• te onderskei tussen kontantontvangstes en kontantbetalings;
• kontanttransaksies vir diensondernemings te boek te stel;
• transaksies in die kontantontvangstejoernaal te boek te stel wanneer geld ontvang
word;
• transaksies in die kontantbetalingsjoernaal te boek te stel wanneer geld betaal word;
• transaksies korrek na die algemene grootboek oor te boek.

Onderwerp notas

Opnames

Playlist

25 Videos

Chapter 6

RETAIL BUSINESS: CASH TRANSACTIONS

Na die bestudering van hierdie onderwerp, behoort jy in staat te wees om:
• te onderskei tussen kontantontvangstes en kontantbetalings;
• om kontanttransaksies van diensondernemings en handelsondernemings aan te
teken;
• om transaksies in die kontantontvangstejoernaal aan te teken wanneer kontant
ontvang word;
• om transakseis in die kontantbetalingsjoernaal aan te teken wanneer met kontant
betaal word;
• transaksies korrek na die algemene grootboek oor te boek.

Onderwerp notas

Opnames

Playlist

2 Videos

Chapter 7

FINANCIAL STATEMENTS

Na die bestudering van hierdie onderwerp, behoort jy in staat te wees om:
• die staat van omvattende inkomste/inkomstestaat van ‘n diensonderneming en ‘n
handelsonderneming te voltooi;
• die staat van finansiële posisie/balansstaat van ‘n diensonderneming en ‘n
handelsonderneming te voltooi;

Onderwerp notas

Opnames

Playlist

48 Videos

Chapter 8

14 Videos

Chapter 9

Chapter 10

21 Videos

Chapter 11

Chapter 12

3 Videos

Chapter 13

4 Videos

Copyright © 2026 Like2Understand. All rights reserved.

No part of this digital product may be reproduced, stored in a retrieval system, or transmitted in any form or by any means, electronic, mechanical, photocopying, recording, or otherwise, without the prior written permission of the copyright holder.